Peteinosaurus
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peteinosaurus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | Peteinosaurus Wild, 1978
|
Tipespesie | |
Peteinosaurus zambellii Wild, 1978
|
Peteinosaurus ("gevleuelde akkedis") was ’n genus reptiele van die orde Pterosauria. Dit het sowat 221 miljoen tot 210 miljoen jaar gelede tydens die Laat Triasperiode gelewe.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wellnhofer, P. (1991). "Summary of Triassic Pterosaurs." In: The Illustrated Encyclopedia of Pterosaurs. London, UK: Salamander Books Limited. Pg. 67. ISBN 0-86101-566-5.