Peterhof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Van die fonteine by Peterhof.

Peterhof (Russies: Петергоф, Petergof) is in die federale distrik Sint Petersburg geleë, aan die suidkus van die Golf van Finland. Dit het ’n bevolking van 64 791 (2002-sensus). Dit bevat twee kampusse van die Staatsuniversiteit van Sint Petersburg, asook ’n reeks paleise en tuine wat aangelê is op bevel van tsaar Pieter die Grote. Dit word soms die "Russiese Versaille" genoem.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  • Vernova, N (2004). Peterhof: The Fountains. Sint Petersburg: Abris.
  • Vernova, N (2004). Peterhof: The Grand Palace. Sint Petersburg: Abris.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Peterhof (kategorie)

Verdere leesstof[wysig]

  • King, Greg [2006]. The Court of the Last Tsar (hardeband), Hoboken: John Wiley & Sons, 559 bladsye. ISBN 13 978-0-471-72763-7. 
Keiserlike paleise en wonings in Rusland
Standard of the Russian Tsar

Aleksander-paleisAnitsjkof-paleisBeloselski-Belozerski-paleisKatharina-paleisKatharinahofGatsjina-paleisMoskouse KremlinMarmerpaleisMariinski-paleisNikolaas-paleisOranienbaumPaleis van Groothertog Aleksei AleksandrowitsjPawlofsk-paleisPeterhofSint Michail-kasteelStrelnaSomerpaleisTauris-paleisTsarskoje SeloWladimir-paleisWinterpaleisJelagin-paleis