Plaak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tandplaak

In die tandheelkunde verwys plaak of tandaanslag na die tandaanpaksel, 'n klewerige lagie op die tande, veral op plekke met 'n onreelmatige oppervlakte. Dit bestaan uit speeksel waarin allerlei onsuiwerhede bly hang het.