Polokwane Observer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Polokwane Observer is 'n onafhanklike Afrikaans- en Engelstalige dagblad in Pietersburg, Limpopo. Dit is in 2004 deur Willie Esterhuysen gestig. Dit is meermale die MDDA/Sanlam-toekenning vir plaaslike media toegeken.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]