Potbergspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Potbergspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. fulgens
Binomiale naam
Leucospermum fulgens
Rourke

Die Potbergspeldekussing (Leucospermum fulgens) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is kritiek bedreig en inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Potberg tot by Kaap Infanta. Die struik word 3 m hoog en blom van Augustus tot November.

In Engels staan dit as die Potberg pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]