Potosí
Voorkoms
Potosí | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 19°35′S 65°45′W / 19.583°S 65.750°W | |
Land | Bolivië |
Departement | Potosí |
Provinsie | Tomás Frías |
Munusipaliteit | Potosí |
Stigting | 1 April 1545 |
Regering | |
• Burgemeester | René Joaquino Cabrera |
Oppervlak | |
• Totaal | 118,218 km2 (45,6 vk. myl) |
Hoogte | 4 067 m (13 343 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 240 966 |
• Digtheid | 2 000/km2 (5 300/vk. myl) |
Potosí is 'n stad in Bolivië met 'n bevolking van 240 966. Die stad is op 1 April 1545 deur Spanjaarde gestig en is in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Potosí.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy