Pous Maksimus van Alexandrië
Voorkoms
Maksimus van Alexandrië | ||||
Indeling | Patriarg | |||
Kerk | Alexandrië | |||
Setel | Alexandrië | |||
Termyn | 9 November 264 - 22 April 282 | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Dionisius | |||
Opvolger | Theonas | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboorteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Oorlede | 22 April 282 | |||
Sterfteplek | Egipte | |||
Nasionaliteit | Egiptenaar | |||
Feesdag |
| |||
|
Pous Maksimus (Grieks: Μάξιμος) was die 15de pous en patriarg van Alexandrië. Sy feesdag val op die 22ste van April in die Koptiese Kerk en op die 27ste van Desember in die Rooms-Katolieke Kerk.
Pous Maksimus het by Dionisius oorgeneem in die twaalfde jaar van Gallienus. Hy het regeer vir agtien jaar.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Roman Martyrology December, in English".
- ↑ Historia Ecclesiastica, VII
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- (en) Anba Maximus The Fifteenth Pope of Alexandria. Geargiveer 26 September 2020 op Wayback Machine
- (en) Meinardus, Otto F.A. (2002). Two Thousand Years of Coptic Christianity. American University in Cairo Press. ISBN 978-977-424-757-6.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Die Amptelike webwerf van die Kopties-Ortodokse Pous van Alexandrië en Patriarg van die hele Afrika op die Heilige Setel van Sint Markus die Apostel
- (fr) Koptiese dokumente in Frans
Religieuse titels | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Dionisius |
Patriarg van Alexandrië 264-282 |
Opgevolg deur Theonas |