Kopte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Kopties.
Kopte
Coptic monks.jpg
'n Groep Koptiese monnike tussen 1898 en 1914.
Totale bevolking: ca. 10–20 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Egipte Egipte 9–15 miljoen[2][3][4][5][6][7]

Vlag van Soedan Soedan 500 000[8]
Vlag van Libië Libië ≈60 000[9]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 200 000–1 miljoen[10][11][12][13][14]
Vlag van Kanada Kanada ≈200 000[1][15][16]
Vlag van Australië Australië ≈75 000[17][18]
Vlag van Koeweit Koeweit 65 000[19]
Vlag van Italië Italië ≈30 000[20]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 25 000–30 000[21][22]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 000+[23][24]
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate ≈10 000[25]
Vlag van Jordanië Jordanië 8 000+[26]
Vlag van Kenia Kenia 8 000+[23][24]
Vlag van Libanon Libanon 3 000–4 000[27]
Vlag van Duitsland Duitsland 3 000[28]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 2 000[29]
Vlag van Switserland Switserland 1 000[30]
Vlag van Frankryk Frankryk 1 000
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1 000
Vlag van Nederland Nederland 1 000
Vlag van Tunisië Tunisië 1 000
Vlag van Algerië Algerië 1 000
Vlag van Marokko Marokko 1 000

Taal: Gepraat (Egipte, Soedan, Libië): Arabies

Liturgies: Kopties (byna-uitgesterf, maar in die proses van herlewing)
Diaspora: Engels en baie ander tale

Geloofsoortuiging: Kopties-Ortodokse KerkKopties-Katolieke KerkProtestantisme
Verwante etniese groepe:
Vlag van die Kopte
Die Koptiese kruis

Die Kopte (Kopties: ⲚⲓⲢⲉⲙ̀ⲛⲭⲏⲙⲓ ̀ⲛ̀Ⲭⲣⲏⲥⲧⲓ̀ⲁⲛⲟⲥ) is 'n etnies-godsdienstige groep inheems aan beide Noord-Afrika en die Midde-Ooste, hoofsaaklik in Egipte, waar hulle die grootste Christelike minderheid en 10% van dié land se bevolking vorm. Daarbenewens vorm Kopte die grootste Christelike minderheid in beide Soedan (1%) en Libië (1%).

Die naam van die Kopte is afgelei van die Griekse naam vir Egiptenaars (Αἰγύπτιος Aigýptios) en verwys veral ná aanhangers van die Kopties-Ortodokse Kerk. In die Romeinse, Bisantynse en die vroeë Islamitiese tydperk in Egipte is die term apart van godsdienstelike betekenisse gebruik en het ná die bevolking van beide Alexandrië en Egipte verwys.

Die taal van die Kopte, Kopties, het in die 3de eeu n.C. uit Egipties ontstaan en het as gevolg van die toenemende gebruik van Arabies byna uitgesterf. Tans word Kopties hoofsaaklik as liturgiese taal gebruik en is in proses van herlewing. In Egipte, Soedan en Libië praat Kopte in hul alledaagse lewe veral Arabies en in die diaspora Engels en ander tale.

As gevolg van spanninge met die Islamitiese meerderheid en Egipte se ekonomiese afswaai het tussen 1 en 2 miljoen Kopte in lande soos Australië, Kanada, Nieu-Seeland, die Verenigde Koninkryk, die Verenigde State asook in verskeie lande van Afrika, Asië en Europa gevestig. In Suid-Afrika het sowat 15 000 Kopte gevestig, veral in groot stede soos Johannesburg, Durban, Kaapstad en Pretoria.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Coptic Orthodox Christmas to be low-key – Tight security: On alert after bombing in Egypt". Montreal Gazette. 4 Januarie 2011. Besoek op 5 Januarie 2011.  [dooie skakel]
  2. (en) "Egyptian Coptic protesters freed". BBC. 22 Desember 2004. 
  3. (en) "Egypt". The World Factbook. Central Intelligence Agency. Besoek op 27 Augustus 2010. 
  4. (en) Khairi Abaza and Mark Nakhla (25 Oktober 2005). "The Copts and Their Political Implications in Egypt". The Washington Institute. Besoek op 27 Augustus 2010. 
  5. (en) "?". United Copts of Great Britain. 29 Oktober 2008. Besoek op 27 Augustus 2010. 
  6. (ar) "?". العربية.نت. Besoek op 27 Augustus 2010. 
  7. (en) Khairi Abaza and Mark Nakhla (25 Oktober 2005). "The Copts and Their Political Implications in Egypt". Besoek op 27 Augustus 2010. 
  8. (en) "Sudan : Copts". Minority Rights Group International, World Directory of Minorities and Indigenous Peoples. 2008. Besoek op 21 Februarie 2016. 
  9. (en) Tore Kjeilen. "Coptic Church - LookLex Encyclopaedia". 
  10. (en) 2009 American Community Survey, U.S. Census Bureau "All Egyptians including Copts 197,160"
  11. (en) "Why CCU?". Coptic Credit Union. Besoek op 21 Junie 2009. 
  12. (en) "Coptics flock to welcome 'Baba' at Pittsburgh airport". Pittsburgh Tribune (2007). Besoek op 21 Junie 2009. 
  13. (en) "State's first Coptic Orthodox church is a vessel of faith". JS Online (2005). Besoek op 21 Junie 2009. 
  14. (en) "Coptic Diaspora". US-Copts Association (2007). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2007. Besoek op 21 Junie 2009. 
  15. (en) [1] Geargiveer, 7 Januarie 2011 op die Wayback Machine
  16. (en) Canada Free Press: According to the Canadian Coptic Association, there are approximately 50,000 Orthodox Copts in Canada.
  17. (en) "Page: 4772: – Coptic Orthodox Church (NSW) Property Trust Amendment Bill". Parliament of NSW – Legislative Council. 12 November 2003. 
  18. (en) The Coptic Orthodox Diocese of Sydney & its Affiliated Regions – Under the Guidance of His Grace Bishop Daniel
  19. (en) "Kuwait". State.gov. 8 November 2005. Besoek op 18 November 2011. 
  20. (it) "Le religioni in Italia: La Chiesa copta". 
  21. (en) [2]
  22. (en) British Orthodox Church (1999 figures)
  23. 23,0 23,1 (en) Come Across And Help Us Book 2
  24. 24,0 24,1 (en) CopticMission Geargiveer, 31 Januarie 2011 op die Wayback Machine
  25. (en) Teller, Matthew (12 Julie 2015). "Free to pray - but don't try to convert anyone". BBC. Besoek op 12 Julie 2015. 
  26. (en) "King commends Coptic Church's role in promoting coexistence". Jordanembassyus.org. 3 Junie 2005. Besoek op 18 November 2011. 
  27. (en) "Lebanon: Bureau of Democracy, Human Rights, and Labor - 2012 Report on International Religious Freedom". U.S. Department of State. 20 Mei 2013. Besoek op 6 Desember 2015. 
  28. (en) Adherents.com: By Location
  29. (en) Austria 2004 Religious Freedom news
  30. (en) "Orthodox Copts open church in Switzerland". Swissinfo.org. 17 Julie 2004. Besoek op 18 November 2011. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]