Pratt & Whitney F100

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Pratt & Whitney F100-turbowaaiermotor op 'n toetsbed.

Die Pratt & Whitney F100 (maatskappykode JTF22) is 'n dubbele-turbowaaiermotor met nabrander, vervaardig deur Pratt & Whitney in Amerika. Dit word steeds in die F-15 Eagle en F-16 Fighting Falcon militêre vegvliegtuie aangewend.

Ontwikkeling[wysig | wysig bron]

In 1967 het die Amerikaanse Vloot en Lugmag 'n gemeenskaplike versoek om voorstelle vir die Grumman F-14 Tomcat en FX uitgereik (FX het 'n parallelle ontwerp geword vir die vegvliegtuig, wat in 1970 gelei het tot die ontwikkeling van die F-15-vegter).

Variante[wysig | wysig bron]

  • F100-PW-100
  • F100-PW-200
  • F100-PW-220 / 220E
  • F100-PW-229

Spesifikasies (F100-PW-229)[wysig | wysig bron]

  • Tipe: dubbele straalmotor met nabrander
  • Deursnee: 1 181 mm
  • Lengte: 4 851 mm
  • Massa van droë enjin: 1 737 kg

Komponente[wysig | wysig bron]

  • Kompressor: 10-stadium aksiale kompressor, dubbel-as, 3 trapwaaier
  • Verbrandingskamer: ringvormig
  • Turbine: 2-fase hoë- en laedruk
  • Verbyleidingverhouding: 0,36:1

Werkverrigting[wysig | wysig bron]

Maksimum druk:

  • 79,1 kN (17 800 lbf)
  • 129,6 kN (29 160 lbf) met nabrander
  • Totale kompressie: 32:1
  • Stu/massaverhouding: 7,8:1 (76,0 N/kg)
  • Voor-turbine gastemperatuur: 1350 °CC[1]

Spesifieke brandstofverbruik[wysig | wysig bron]

  • 77,5 kg/kN·h (0,76 lb/lbf·h)
  • 197,8 kg/kN·h (1,94 lb/lbf·h) met nabrander

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Fighter Wing: A Guided Tour of an Air Force Combat Wing.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]