Price-medalje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Price-medalje is 'n medalje van die Royal Astronomical Society, vir navorsing van uitstaande meriete in geofisika, oseanografie of planetêre wetenskappe.[1] Die medalje is vernoem na Albert Thomas Price. Dit is die eerste keer in 1994 toegeken en is aanvanklik elke drie jaar tegeken. In 2005 het dit verander na elke twee jaar, en vanaf 2014 word dit jaarliks toegeken.

Price Medaliste[wysig | wysig bron]

Onlangse wenners is:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "RAS Awards, Medals & Prizes - Price Medal" (in Engels). Royal Astronomical Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2017. Besoek op 16 Maart 2008.
  2. "2013 winners of the RAS awards, medals and prizes" (in Engels). Royal Astronomical Society. 10 Januarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 13 Januarie 2013.
  3. "2015 winners of the RAS awards, medals and prizes" (in Engels). Royal Astronomical Society. 9 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 9 Januarie 2015.
  4. "RAS honours leading astronomers and geophysicist" (in Engels). RAS. 8 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 9 Januarie 2015.