Gaan na inhoud

Prijoetnoje-rajon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Prijoetnoje-rajon
Приютненский район
Die ligging van Prijoetnoje-rajon in Kalmikië
Die ligging van Prijoetnoje-rajon in Kalmikië
Politieke status
Land Rusland
Federale distrik Suidelike
Deelgebied Kalmikië
Tipe Rajon
Stigting 1938
Regering
Setel Prijoetnoje
Hoof Basan Manzjikof
Bevolking
Sensus 2021
Totaal 9 633
Volgorde 8de
Digtheid 3,1/km²
Statistiek
Oppervlakte 3 110 km²
Volgorde 11de
Tydsone UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Registrasienommer 08
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Prijoetnoje-rajon (Russies: Приютненский район, Kalmikies: Приютнин район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die suidelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Stawropol-krai. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Prijoetnoje.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Prijoetnoje-rajon 11 658 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]

Etniese groep Sensus 2010 Persentasie
Russe 6 487 55,6%
Kalmikiërs 3 637 31,2%
Dargine 693 5,9%
Tsjetsjniërs 232 2%
Oekraïners 54 0,5%
Armene 49 0,4%
Kasakke 19 0,2%
Tartare 12 0,1%
Ander groepe 390 3,4%
Onbekend 475 4,1%
Totaal 11 658 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 10 Augustus 2023.