Proton (dubbelsinnig)
Voorkoms
Proton kan verwys na:
- Proton is 'n subatomiese deeltjie met 'n positiewe elektriese lading en 'n massa van 1 op die skaal van atoommassas; omtrent 1836 keer die massa van 'n elektron.
- Proton is 'n motorvervaardiger van Maleisië wat in 1983 gestig is
- Proton was a Sowjet-satelliet.
- Proton (amptelik bekend as UR-500) is 'n onbemande Sowjet-ruimtetuig wat in 1965 gelanseer is en steeds gebruik word.
- Proton is 'n soort Russiese duikbewegingstuig: sien Protei-5.
- Proton in geologie is 'n provinsie van 'n craton
- Proton E-Purse is 'n Belgiese slimkaartstelsel vir laewaardebetalings.
- Proton is die naam van 'n kliniese databasis wat deur CCL (Clinical Computing Limited) ontwikkel is.
- Proton was 'n soort asemhalingsapparaat wat deur Siebe Gorman vervaardig is.