Provinsiale State

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of the Netherlands.svg
Nederlandse politiek
State-Generaal
Eerste Kamer
Tweede Kamer
Provinsiale State
Munisipale raad
Koning
Eerste minister
Kabinet
Gedeputeerde State
Kommissaris van die Koning
Kollege van burgemeester en wethouders
Burgemeester
Hoge Raad
Raad van State
Algemene Rekenkamer
Nasionale Ombudsman
Waterskap
Politici
Politieke partye
Verkiesings

Die Provinsiale State, gereeld die State genoem, vorm die volksverteenwoordiging van die Nederlandse provinsies.

Elke vier jaar kies die provinsie-inwoners die Provinsiale State. Die grootte is afhanklik van die inwonertal.

Die Provinsiale State kontroleer die Gedeputeerde State, wat die provinsie se bestuur vorm.

Die Provinsiale State kies die Eerste Kamer van die State-Generaal.

Laaste verkiesings van die Provinsiale State was op 20 Maart 2019, wat in die besonder is gewen deur Forum vir Demokrasie en GroenLinks.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]