Lys van politieke partye in Nederland
Voorkoms
Hierdie is 'n lys van (voormalige) politieke partye in Nederland.
Huidige politieke partye
[wysig | wysig bron]Party | Nederlandse naam | Afkorting | Politieke ideologie |
---|---|---|---|
50PLUS | 50PLUS | 50+ | ouereparty |
Belang van Nederland | Belang van Nederland | BVNL | regs-liberaal |
BIJ1 | BIJ1 | BIJ1 | anti-rassisme |
BoerBurgerBeweging | BoerBurgerBeweging | BBB | platteland |
Christen-Demokratiese Appèl | Christen-Democratisch Appèl | CDA | christen-demokraties |
ChristenUnie | ChristenUnie | CU | ortodoks-Protestants |
Demokrate 66 | Democraten 66 | D66 | links-liberaal |
DENK | DENK | DENK | mense van buitelandse afkoms |
Forum vir Demokrasie | Forum voor Democratie | FVD | populisties |
Friese Nasionale Party | (Fries) Fryske Nasjonale Partij | FNP | Fries-nasionalisties, regionalisties |
GroenLinks | GroenLinks | GL | links-ekologies |
Nuwe Sosiaal Kontrak | Nieuw Sociaal Contract | NSC | christen-demokraties |
Onafhanklike Politiek Nederland | Onafhankelijke Politiek Nederland | OPNL | bundeling van provinsiale partye |
Party van die Arbeid | Partij van de Arbeid | PvdA | sosiaal-demokraties |
Party vir die Diere | Partij voor de Dieren | PvdD | diereregte |
Party vir die Vryheid | Partij voor de Vrijheid | PVV | populisties |
Regte Antwoord 21 | Juiste Antwoord 21 | JA21 | regs-liberaal, nasionalisties |
Sosialistiese Party | Socialistische Partij | SP | sosialisties |
Staatkundig Gereformeerde Party | Staatkundig Gereformeerde Partij | SGP | ortodoks-Gereformeerd |
Volksparty vir Vryheid en Demokrasie | Volkspartij voor Vrijheid en Democratie | VVD | regs-liberaal |
Volt Nederland | Volt Nederland | Volt | Europees |
Voormalige politieke partye
[wysig | wysig bron]Party | Afkorting | Politieke ideologie | Opgegaan in |
---|---|---|---|
Algemene Oueres Verbond | AOV | oueresbelange | Verenigde Seniore Party (VSP) en Oueresunie |
Anti-Revolusionêre Party | ARP | christen-demokraties (Gereformeerd) | Christen-Demokratiese Appèl (CDA) |
Boereparty | BP | boerebelange, regs-liberaal | Regse Volksparty (RVP) |
Bond van Vrye Liberale | BVL | regs-liberaal | Liberale Staatsparty (LSP) |
Christelik-Historiese Unie | CHU | christen-demokraties (Hervormd) | Christen-Demokratiese Appèl (CDA) |
Demokraties-Sosialiste 1970 | DS'70 | regs-sosiaal-demokraties | opgehef |
Evangeliese Volksparty | EVP | links-Christelik | GroenLinks (GL) |
Gereformeerd Politiek Verbond | GPV | ortodoks-Gereformeerd | ChristenUnie (CU) |
Katolieke Volksparty | KVP | christen-demokraties (Katoliek) | Christen-Demokratiese Appèl (CDA) |
Kommunistisese Party van Nederland | CPN | kommunisties | GroenLinks (GL) |
Leefbaar Nederland | LB | populisties | |
Liberale Staatsparty | LSP | regs-liberaal | Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) |
Liberale Unie | LU | liberaal | Liberale Staatsparty (LSP) |
Lys Pim Fortuyn | LPF | populisties | opgehef |
Nasionaal-Sosialistiese Beweging | NSB | nasionaal-sosialisties | opgehef |
Nederlandse Ondernemers Party | NMP | liberaal | |
Onafhanklike Senaatsgroep | OSF | bundeling van provinsiale partye | Onafhanklike Politiek Nederland (OPNL) |
Pasifisties Sosialistiese Party | PSP | pasifisties-sosialisties | GroenLinks (GL) |
Politieke Party Radikale | PPR | (Christelik)-sosialisties | GroenLinks (GL) |
Reformatoriese Politieke Federasie | RPF | ortodoks-Protestants | ChristenUnie (CU) |
Rooms-Katolieke Party Nederland | RKPN | ortodoks-Katoliek | |
Rooms-Katolieke Staatsparty | RKSP | christen-demokraties (Katoliek) | Katolieke Volksparty (KVP) |
Sentrumdemokrate | CD | uiters regs | |
Sentrumparty | CP | uiters regs | CP'86 |
Sosiaal Demokratiese Arbeiders Party | SDAP | sosialisties | Party van die Arbeid (PvdA) |
Unie 55+ | U55+ | oueresbelange | Oueresunie |
Vrysinnig Demokratiese Bond | VDB | links-liberaal | Party van die Arbeid (PvdA) |
Bronne
[wysig | wysig bron]- Partijen in Tweede en Eerste Kamer, Parlement.com
- Opgeheven politieke partijen, Parlement.com