Ravenna (provinsie)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Provinsie Ravenna)
Provinsie Ravenna | |
---|---|
Provinsie | |
Kaart met die ligging van die Provinsie Ravenna in Italië aangedui | |
Koördinate: 44°25′04″N 12°11′58″O / 44.417777777778°N 12.199444444444°O | |
Land | Italië |
Streek | Emilia-Romagna |
Hoofstad | Ravenna |
Comuni | 18 |
Regering | |
• President | Claudio Casadio |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 858 km2 (717 vk. myl) |
Bevolking (2012) | |
• Totaal | 394 543 |
• Digtheid | 210/km2 (500/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (CET) |
• Somertyd | UTC+2 (CEST) |
Poskode | 48010-48015, 48017, 48018, 48020, 48022, 48024-48027, 48100 |
Skakelkode | 0544, 0545, 0546 |
ISTAT | 039 |
Die Provinsie Ravenna (Italiaans: Provincia di Ravenna) is 'n provinsie in die Emilia-Romagna-streek van Italië. Die hoofstad is die stad Ravenna.
Dit het 'n oppervlakte van 1858 vierkante kilometer (717 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 400 000. Daar is 15 comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Ravenna.
Teen 2014 was die bevolking soos volg:
Comune | Bevolking |
---|---|
Ravenna | 159 692 |
Faenza | 58 204 |
Lugo | 32 770 |
Cervia | 28 262 |
Bagnacavallo | 16 737 |
Alfonsine | 11 739 |
Russi | 11 446 |
Massa Lombarda | 10 156 |
Conselice | 9 920 |
Castel Bolognese | 9 025 |
Fusignano | 8 408 |
Brisighella | 7 672 |
Cotignola | 7 414 |
Riolo Terme | 5 777 |
Casola Valsenio | 2 764 |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Provinsie Ravenna se webwerf[dooie skakel] (it)