Casola Valsenio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Casola Valsenio
Koördinate: 44°13′N 11°37′O / 44.217°N 11.617°O / 44.217; 11.617Koördinate: 44°13′N 11°37′O / 44.217°N 11.617°O / 44.217; 11.617
Land Vlag van Italië Italië
Provinsie Provinsie Ravenna
Streek Emilia-Romagna
Regering
 - Burgemeester Nicola Iseppi
Oppervlak
 - Dorp 84,4 km²  (32,6 vk m)
Hoogte 195 m (640 vt)
Bevolking (2010)
 - Dorp 2 764
 - Digtheid 33/km² (85,5/myl2)
Tydsone MET (UTC+1)
Poskode 48010
Skakelkode(s) 0546
Webwerf: Casola Valsenio

Casola Valsenio is 'n dorp en munisipaliteit in die noorde van Italië, in die Provinsie Ravenna, omtrent 60 km suidoos van Bologna en 60 km suidwes van Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 2 764 mense.

Dit lê in die berge, en die belangrikste besienswaardighede is:

  • Vena del Gesso Romagnola ("Romagna's Chalk Seam"), Apennineberge.
  • Villa il Cardello
  • Watch Tower
  • Chiesa di Sopra
  • Monte Battaglia
  • Abdy van Valsenio