Pterodactylus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pterodactylus
Tydperk: 150.8–148.5 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Sauropsida
Orde: Pterosauria
Suborde: Pterodactyloidea
Familie: Pterodactylidae
Meyer, 1830
Genus: Pterodactylus
Cuvier, 1809
Tipespesie
Pterodactylus antiquus
(Sömmerring, 1812 [oorspronklik Ornithocephalus antiquus])
Spesies

Pterodactylus antiquus
(Sömmerring, 1812)

Pterodactylus, of die pterodaktiele, was 'n genus van die orde Pterosauria, 'n groep vlieënde reptiele wat 228 miljoen tot 66 miljoen jaar gelede tydens die Krytperiode gelewe het.