Quanzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Quanzhou

泉州
Stad
Quanzhou soos gesien vanaf die Berg Qingyuan.
Quanzhou soos gesien vanaf die Berg Qingyuan.
Quanzhou is in China
Quanzhou
Quanzhou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 24°55′00″N 118°35′00″O / 24.91667°N 118.58333°O / 24.91667; 118.58333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek van Sjina
ProvinsieFoekien
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeXu Gang
 • BurgemeesterZhu Ming
Oppervlak
 • Stad11 245 km2 (4 342 vk, m,)
 • Stedelik
868 km2 (335 vk, m,)
 • Metro
4 233 km2 (1 634 vk, m,)
Bevolking
 • Stad8 128 530
 • Digtheid720/km2 (1 900/vk, m,)
 • Stedelik
1 398 427
 • Stedelike digtheid1 600/km2 (4 200/vk, m,)
 • Metro
6 070 717
 • Metrodigtheid1 400/km2 (3 700/vk, m,)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
362000
Skakelkodes595
Webwerfquanzhou.gov.cn

Quanzhou (Chinees: 泉州) is 'n stad in die Chinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 8 128 530 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Chinese See in die suidooste van China. Quanzhou was tydens die Mongoolse Yuan-dinastie een van die belangrikste hawestede ter wêreld. Die stad is deur bekende reisigers soos Marco Polo en Ibn Battuta besoek.