Quarraisha Abdool-Karim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Quarraisha Abdool-Karim
Quarraisha Abdool Karim.jpg
Gebore 20 Maart 1960 (1960-03-20) (59 jaar oud)
Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vakgebied Epidemiologie, MIV, mikrobisiede
Instelling(s) CAPRISA
Nelson R Mandela Skool vir Geneeskunde
Columbia Universiteit Mailman Skool van Openbare Gesondheid
Alma mater Universiteit van Durban-Westville
Universiteit van Natal
Columbia Universiteit
Bekend vir CAPRISA 004-studie[1]

Professor Quarraisha Abdool-Karim is 'n Suid-Afrikaanse epidemioloog. Sy is die voorsitter van die HPTN Etiekwerkgroep, FHI in Noord-Carolina. Sy is ook 'n stigterslid en direkteur van die generiese antiretrovirale verkrygingsprojek (GARPP). Sy dien tans as projekdirekteur van die Vulindlela Landelike Navorsingsterrein. Sy het die Orde van Mapungubwe-toekenning ontvang, die hoogste siviele eerbetoning in Suid-Afrika.[2] Abdool-Karim is 'n lid van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika en die Afrika-Akademie vir Wetenskap.[3] Sy is ook die eerste vroulike ontvanger van die TWAS-Lenovo Wetenskapprys.[4] Sy is met mede-epidemioloog Salim Abdool-Karim getroud.[5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Abdool-Karim, Q. (2010). “Effectiveness and Safety of Tenofovir Gel, an Antiretroviral Microbicide, for the Prevention of HIV Infection in Women”. Science 329 (5996): 1168–1174. doi:10.1126/science.1193748.
  2. "Professor Quarraisha Abdool Karim", The Presidency Republic Of South Africa, Pretoria, Unknown date ~2013. Retrieved on 23 August 2014.
  3. AAS. "Karim Abdool, Quarraisha, Prof", Fellow of AAS since 2011; Biochemistry, Epidemiology, Nairobi, unknown. Retrieved on 23 August 2014.
  4. Norling, Linda (28 October 2014). "The South African HIV scientist who gave girls back control of their bodies". Besoek op 29 October 2014.
  5. @City_Press, South Africa. "100 World Class South Africans: Salim and Quarraisha Abdool Karim", City Press, Pretoria, Unknown date ~2013. Retrieved on 23 August 2014.