R570 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R570 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | Jeppesrif-grenspos op grens van Eswatini | |||
N4 | ||||
Noordpunt | Malelane-hek van Krugerwildtuin | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Malelane | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R570 is 'n streeksroete wat die Jeppesrif-grenspos op grens van Eswatini met die Malelaan-hek van Krugerwildtuin verbind. Die roete kruis die N4-nasionale pad wanneer dit deur Malelane gaan.