Ramin Djawadi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ramin Djawadi
Ramin Djawadi.jpg
Ramin Djawadi in 2008
Geboorte19 Julie 1974 (1974-07-19) (44 jaar oud)
Duisburg, Noordryn-Wesfale, Duitsland
Beroep(e)Komponis, produsent
Genre(s)Klankbaan
Instrument(e)Klavier, klawerbord, sintetiseerder, kitaar
Aktiewe jare1998–hede
EtiketteWaterTower Music
Webwerframindjawadi.com
Portal.svg Musiekportaal

Ramin Djawadi (Persies: رامین جوادی‎, [rɒ:mi:n d͡ʒævɑ:di:]; * 19 Julie 1974 in Duisburg, Noordryn-Wesfale, Duitsland) is 'n Duits-Irannese komponis van orkestrale musiek vir televisie en rolprente. Hy het onder meer bekendheid verwerf met die temamusiek vir die gewilde Amerikaanse fantasie-televisiereeks Game of Thrones.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]