Randapparatuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Rekenaarmuis
'n Sleutelbord
'n Eksterne hardeskyf

Randapparatuur (enkelvoud: 'n randapparaat), in die konteks van 'n rekenaar, is hardeware wat nie deel van die sentrale verwerkingseenheid (SVE) is nie, maar ekstern gebruik word om die rekenaar vir 'n spesifieke taak aan te pas.

'n Werkende rekenaar kan in beginsel net uit 'n SVE en geheue bestaan. Om dit makliker te maak om so 'n rekenaar te gebruik, word dit gewoonlik met ander hardeware, of ranndaparate, toegerus. In die praktyk word die term veral gebruik vir hardeware wat nie in die rekenaarkas ingebou is nie.

Voorbeelde van randapparatuur: