Ranjit Singh
Voorkoms
Ranjit Singh ਰਣਜੀਤ ਸਿੰਘ | |
---|---|
Maharaja van Punjab Sher-e-Punjab (Leeu van Punjab) Maharaja van Lahore Sarkar Khalsa (Staatshof van Khalsa) Here van die Vyf Riviere | |
Uitbeelding van Ranjit Singh, Maharaja van Punjab | |
Bewind | 12 April 1801 – 27 Junie 1839 |
Kroning | 12 April 1801 |
Gebore | 13 November 1780 |
Gujranwala, Sukerchakia Misl (nou in Pakistan) | |
Gesterf | 27 Junie 1839 (op 58) |
Lahore, Punjab, Sikh-ryk (nou in Pakistan) | |
Samadhi of Ranjit Singh in Lahore, Punjab, Pakistan | |
Opvolger | Kharak Singh |
Vader | Maha Singh |
Moeder | Raj Kaur |
Maharaja Ranjit Singh (Pandjabi: ਮਹਾਰਾਜਾ ਰਣਜੀਤ ਸਿੰਘ, 13 November 1780 – 27 Junie 1839) was die stigter van die Sikh-ryk, wat in die vroeë 19de eeu in die Indiese subkontinent ontstaan het. Die ryk wat hoofsaaklik in die Punjab-gebied gebaseer was, het van 1799 tot 1849 bestaan. Lahore was die ryk se hoofstad.
Ná Ranjit Singh se dood het sy ryk 'n deel van Brits-Indië geword.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ranjit Singh.
- (en) "Ranjit Singh". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 Augustus 2019.