Rehabeam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rehabeam
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rehabeam volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum

Nasionaliteit Israeliet
Ouers Salomo en [[]]
Beroep Eerste koning/koningin van Juda
Termyn in amp v.C.
Voorganger Salomo
Opvolger Abia
Huweliksmaat [[]]
Kind(ers) [[]], [[]], [[]]

Rehabeam was die eerste koning van die koninkryk van Juda en het 17 jaar regeer. Hy was die seun van koning Salomo. Volgens die Bybel het sy hardvogtige hantering van die leiers van die volk en sy ontrou aan die Here die skeuring in die ryk van Israel veroorsaak. Hy is opgevolg deur Abia.

Verwysings in die Bybel[wysig | wysig bron]

Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook[wysig | wysig bron]