Ressano Garcia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ressano Garcia
'n Uitsig oor Ressano Garcia
'n Uitsig oor Ressano Garcia
Ligging van Ressano Garcia op 'n kaart (Mosambiek)
Ressano Garcia
Ressano Garcia
Koördinate: 25°26′34″S 31°59′43″O / 25.44278°S 31.99528°O / -25.44278; 31.99528Koördinate: 25°26′34″S 31°59′43″O / 25.44278°S 31.99528°O / -25.44278; 31.99528
Land Vlag van Mosambiek Mosambiek
Provinsie Maputo
Distrik Moamba
Bevolking (2013)
 - Dorp 110 000
Tydsone SAT (UTC+2)

Ressano Garcia is 'n klein dorpie op die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek, teenoor Komatipoort.

Vervoer[wysig | wysig bron]

Blik op Ressano Garcia, direk agter die grenspos.
Ressano Garcia se treinstasie

Beide die pad en treinspoor kruis die grens hier van Mosambiek na Suid-Afrika.

Energiebedryf[wysig | wysig bron]

'n Gasgedrewe kragstasie het in 2014 begin met bedryf. Die kragstasie word mede-besit deur EDM en Sasol. Dit ontvang gas met 'n pyplyn van die Pana-gasvelde in die ooste van Mosambiek. Die eerste aanleg het 'n opwekkingsvermoë van 175 MW.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]