Gaan na inhoud

Retiefsnek

Koördinate: 28°23′55″S 28°13′10.5″O / 28.39861°S 28.219583°O / -28.39861; 28.219583
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Titanic-rots by die ingang na Noupoortsnek digby Clarens

Retiefsnek (1 798 m) is 'n bergpas van 3 km in die Rooiberge op die R26-streeksroete suid van Bethlehem in die Oos-Vrystaat.

Retiefsnek is in Vrystaat
Retiefsnek
Retiefsnek
Ligging van Retiefsnek in die Vrystaat.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

28°23′55″S 28°13′10.5″O / 28.39861°S 28.219583°O / -28.39861; 28.219583