R26 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R26-padteken
Die R26 word in rooi aangedui

Die R26 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Zastron met Villiers verbind via Bethlehem.

Roete R26 naby Reitz in die Vrystaat