Rietrivier (Umzimvubu)
Voorkoms
- Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier (dubbelsinnig)
Rietrivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 1 444 m |
Koördinate: 30°16′35″S 29°9′36″O / 30.27639°S 29.16000°O |
Die Rietrivier is 'n rivier wat naby Kokstad in die suide van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Umzimvuburivier wat eindelik in die Indiese Oseaan uitmond.
Monding
[wysig | wysig bron]Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Kaart van die Rietrivier se monding by Geonames.org (cc-by)