Rio Haryanto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rio Haryanto
Rio haryanto manor.jpg
Geboortedatum 22 Januarie 1993 (1993-01-22) (26 jaar oud)
Geboorteplek Soerakarta, Sentraal-Java
Nasionaliteit Vlag van Indonesië Indonesiër
Aktiewe jare 2008–2016
Motornommer 88
Inskrywings 12 (12 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 0
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste wedren 2016 Australiese Grand Prix
Eerste wen 0
Laaste wen 0
Laaste inskrywing 2016 Duitse Grand Prix

Rio Haryanto (gebore 22 Januarie 1993) is 'n Indonesiese Formule Eenrenjaer. Sy debuutren was die 2016 Australiese Grand Prix vir Manor-Mercedes, maar hy moes ongelukkig weens 'n gebrek aan borgskapfondse na die 2016 Duitse Grand Prix uitsit.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Manor F1 team replaces Rio Haryanto with Esteban Ocon". Autosport. Besoek op 10 Augustus 2016.