2016 Australiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of Australia.svg 2016 Formule 1 Rolex
Australiese Grand Prix
Circuit Albert Park.svg
Datum 20 Maart 2016
Plek Albert Park-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:23.837
Vinnigste ronde
Renjaer Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:28.997 (ronde 49)
Podium
1 Flag of Germany.svg Nico Rosberg Mercedes AMG
2 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari

Die 2016 Formule Een Australiese Grand Prix is op 20 Maart 2016 in Melbourne Australië gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.

Bande beskikbaargestel[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Melbourne verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
Neumático F1 Súper blando.png
Supersag
Neumático F1 Blando.png
    Sag
Neumático F1 Medio.png
 Medium
 Neumático F1 Intermedios.png
Tussen-in
Neumático F1 Lluvia.png
  Reën

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Span K1 K2 K3 Rooster
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:25.351 1:24.605 1:23.837 1
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 1:26.934 1:24.796 1:24.197 2
3 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:26.945 1:25.257 1:24.675 3
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:26.579 1:25.615 1:25.033 4
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 1:25.934 1:25.615 1:25.434 5
6 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:25.918 1:25.644 1:25.458 6
7 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:27.057 1:25.384 1:25.582 7
8 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:26.945 1:25.599 1:25.589 8
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:26.607 1:25.753 9
10 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:26.550 1:25.865 10
11 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:27.135 1:25.961 16[1]
12 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:26.537 1:26.125 11
13 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:26.740 1:26.304 12
14 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 1:27.241 1:27.601 13
15 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 1:27.297 1:27.742 14
16 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:27.435 15
17 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:27.958 17
18 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 1:28.006 18
19 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:28.322 19
20 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:29.606 20
21 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto MRT-Mercedes 1:29.627 22[2]
22 94 Vlag van Denemarke Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:29.642 21
107% tyd: 1:31.325
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2016 Australiese Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Australiese Grand Prix.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Bestuurder Span Rondes Tyd Rooster Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 57 1:48:15.565 2 25
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 57 +8.060 1 18
3 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 57 +9.643 3 15
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 57 +24.330 8 12
5 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 57 +58.979 6 10
6 8 Vlag van Brasilië Romain Grosjean Haas-Ferrari 57 +1:12.081 19 8
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 57 +1:14.199 10 6
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 57 +1:15.153 16 4
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 57 +1:15.680 7 2
10 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 57 +1:16.833 5 1
11 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 57 +1:23.399 13
12 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 57 +1:25.606 14
13 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 57 +1:31.699 9
14 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 56 +1 rondte 12
15 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 56 +1 rondte 17
16 94 Vlag van Denemarke Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 56 +1 rondte 21
DNF 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 38 Motor 15
DNF 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 21 Motor 4
DNF 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto MRT-Mercedes 17 Meganies 22
DNF 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 16 Ongeluk 20
DNF 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 16 Ongeluk 11
DNS 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 0 Elektries 18

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 25
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 18
3 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 15
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 12
5 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 10
6 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 8
7 27 Vlag van Finland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 6
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 4
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Ferrari 2

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 43
2 Vlag van Italië Ferrari 15
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 14
4 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 12
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 8
6 Vlag van Indië Force India-Mercedes 6
2 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 3

Verwysings[wysig | wysig bron]