Gaan na inhoud

Romain Grosjean

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Romain Grosjean
Grosjean in 2016
Grosjean in 2016
Geboortedatum 17 April 1986 (1986-04-17) (38 jaar oud)
Geboorteplek Genève, Switserland
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Fransman
Aktiewe jare 2009, 2012–2020
Ou span(ne) Lotus-Mercedes[1]
Haas F1
Motornommer 8
Inskrywings 168 (166 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 10
Loopbaanpunte 389
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 1
Eerste F1-wedren 2009 Europese Grand Prix
Laaste inskrywing 2020 Bahreinse Grand Prix
Laaste seisoen 2020
Verlede jaar plek 19de (2 punte)

Romain Grosjean (gebore 17 April 1986 in Genève, Switserland) is 'n Franse professionele motorrenjaer wat in 2015 vir die Lotus F1-span en van 2016 tot 2020 vir die Haas-renspan in Formule Een Grands Prix gejaag het.

Hy besit dubbele burgerskap van Frankryk en Switserland.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Collantine, Keith (19 November 2014). "Grosjean remains in unchanged Lotus squad for 2015" (in Engels). F1Fanatic. Besoek op 19 November 2014.