Romeinse Griekeland
Voorkoms
Deel van 'n reeks oor die |
---|
Geskiedenis van Griekeland |
Griekse Bronstydperk |
Egeïes • Helladies • Sikladies • Minoïes • Miceens |
Antieke Griekeland |
Donker eeue • Argaïes • Klassiek • Hellenisties • Romeins |
Middeleeuse Griekeland |
Bisantyns • Frankies en Latyns • Ottomaans |
Moderne Griekeland |
Romeinse Griekeland is die tydperk in die geskiedenis van die hoofdeel van Griekeland (in vergelyking met ander Griekse kultuursentrums elders in die Romeinse wêreld) tussen die Romeinse Ryk se verowering van die Korintiërs in die Slag van Korinthe in 146 v.C. tot die stigting van die stad Bisantium en die aanwysing daarvan in 330 n.C. as die hoofstad van die ryk deur keiser Konstantyn die Grote (eers as Nova Roma en later as Konstantinopel).