Bronstydperk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Bronstydperk is 'n tyd in die geskiedenis wat daardeur gekenmerk word dat die mens met koper- en bronswerktuie begin werk het, eerder as klipwerktuie. Beskawings het begin vorm, mense het in stede begin saamwoon en skrif het as kommunikasiemiddel begin ontwikkel.

Bronstydperk (Muséum de Toulouse).

Groot beskawings van die Bronstydperk[wysig | wysig bron]

Wiktionary-logo-en.svg Vir woordeboekinligting, sien die bladsy bronstyd op WikiWoordeboek