Roux
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roux kan na een van die volgende verwys:
Plekke
[wysig | wysig bron]- Paul Roux, 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika.
- Rouxville, 'n dorp in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika, net wes van Lesotho.
- Roux, België, 'n dorpie in die Belgiese provinsie Hainault.
Mense
[wysig | wysig bron]Roux is 'n van. Die eerste Roux in Suid-Afrika was Paul Roux (1665 - 1723/02/07). Hy het op 4 Augustus 1688 op die VOC-skip genaamd Berg China in die Kaap aangekom.
Sommige van die bekende Roux sluit in:
- Adrian Roux (1812 - 1884), die tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid-Afrika georden is.
- Barry Roux, Suid-Afrikaanse prokureur.
- Dawid Roux, Suid-Afrikaanse fotograaf.
- Jako Roux, Afrikaanse skrywer wat onder die verhoognaam Jak de Priester optree.
- Lindie Roux (1958?), Suid-Afrikaanse aktries.
- Mannetjies Roux, voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- Paul Hendrik Roux (1862 - 1911), 'n predikant en soldaat.
van Roux. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die