Gaan na inhoud

Ruitersbosspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ruitersbosspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. hamatum
Binomiale naam
Leucospermum hamatum
Rourke, (1983)

Die ruitersbosspeldekussing (Leucospermum hamatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom by Klein Moerasrivier in die Outeniekwaberge. Die struik is klein en word slegs 10 cm hoog. Dit dra blomme van Julie tot November.

In Engels staan dit as die Ruitersbos pincushion bekend.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]