Sétif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sétif
سطيف‎
Sneeu in die stadsentrum (in 2006)
Sneeu in die stadsentrum (in 2006)
Ligging van Sétif op 'n kaart (Algerië)
Sétif
Sétif
Koördinate: 36°11′N 5°24′O
Land Vlag van Algerië Algerië
Provinsie Sétif
Hoogte 1 100 m (3 609 vt)
Bevolking (2008)
 - Stad 288 461

Sétif (Arabies: سطيف‎) is die hoofstad van die Sétif-provinsie, in noordoostelike Algerië. Die stad het ongeveer 290 duisend inwoners en is een van die koudste plekke in die land.