S. Scott Bullock
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
S. Scott Bullock | |
Geboorte | 7 Mei 1956 Santa Monica, Kalifornië |
---|---|
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Akteur, komediant |
Aktiewe jare | 1984– |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stuart Scott Bullock is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Sy is veral bekend vir haar rolle in TV-reekse, maar sy het ook in 'n paar suksesvolle rolprente gespeel.
Biografie
[wysig | wysig bron]S. Scott Bullock is op 7 Mei 1956 in Santa Monica, Kalifornië in die Verenigde State van Amerika gebore.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- The Ant Bully - Die donker gloeiwurm
- Barnyard: The Original Party Animals - Eddy
- Defending Your Life - Daniel se vader
- Life Stinks - Woedend gas by partytjie
- Jimmy Neutron's Nicktoon Blast - Goobot / Elvis Ooblar
Televisie
[wysig | wysig bron]- The Lion King's Timon & Pumbaa - Fred
- Attack of the Killer Tomatoes: The Animated Series - F. T.
- Back at the Barnyard - Eddy
- Barnyard Commandos - Eddy
- Bonkers - Skunky Skunk / Mnr. Big
- The New Adventures Of Captain Planet - Argos Bleak
- Crashbox - Captain Bones / Lens McCracken
- Danny Phantom - Dash Baxter / Klemper / Cujo the Ghost Dog / Walker's Goons / Addisionele stemme
- Dink, the Little Dinosaur - Flapper
- Frankenthumb - Dr. Frankenthumb / Burgemeester / Minister
- Invader Zim - Mr. Elliot
- Super Robot Monkey Team Hyperforce Go! - Face
- Jason and the Heroes of Mount Olympus - Mercury
- Mike Lu and Og - Wendell / Baggis
- Tak and the Power of Juju - Psychic Juju
- TaleSpin - Ignatz
- Teen Titans - Thunder
- The Buzz on Maggie - Larry / Snap Carpenter / Addisionele stemme
- The Fairly OddParents - Flappy Bob
- The Adventures of Jimmy Neutron: Boy Genius - Goobot
- The Life and Times of Juniper Lee - Addisionele stemme
- The Marvelous Misadventures of Flapjack - Captain Ridiculous / Captain Handy / Lord Nickelbottoms / Addisionele stemme
- The Penguins of Madagascar - Addisionele stemme
- Phineas and Ferb - Addisionele stemme
- Regular Show - Giant Coffee Bean in "Caffeinated Concert Tickets"
- The Super Hero Squad Show - Red King / Ongesiene aankondiger
- T.U.F.F. Puppy - Mad Cow
- Zoomates - Paul
Videospeletjies
[wysig | wysig bron]- Dynasty Warriors 4 - Zhang He
- Escape from Monkey Island - Otis
- Final Fantasy X-2 - Logos
- Final Fantasy XIII - Galenth Dysley / Barthandelus / Orphan
- God Hand - Psychic Midget
- Kid Icarus: Uprising - Hades
- King's Quest: Mask of Eternity- Connor / King Mudge
- MadWorld - President / Yee Fung / Little Eddie
- Metal Gear Solid: The Twin Snakes - Genome Soldier
- Neverwinter Nights 2: Mask of the Betrayer - Myrkul / Een van Baie (god) / Meester Geb
- Nicktoons: Globs of Doom - Ghost Dog / Dash Baxter
- The Incredible Hulk: Ultimate Destruction - Vector
- The Incredible Hulk - Vector
- The Curse of Monkey Island - Lemonhead / Pirate #2
- The Secret of Monkey Island: Special Edition - Red Skull / Otis
- The SpongeBob SquarePants Movie Game - Addisionele stemme
- The Suffering: Ties That Bind - Creeper
- World in Conflict - Addisionele stemme
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Amptelike webtuiste Geargiveer 10 Januarie 2016 op Wayback Machine
- S. Scott Bullock in die Internet-rolprentdatabasis