Saab 2000

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Saab 2000
Etihad Saab 2000 take off.jpg
'n Saab 2000 van Etihadstreeks lugdiens styg op te Düsseldorf se lughawe in 2014
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger SAAB
Nooiensvlug 26 Maart 1992
Bekendstelling 30 Augustus 1994
Status Aktief, word nie meer vervaardig nie.
Hoofgebruikers Eastern Airways
Loganair
PenAir
Vervaardig 1992–1999
Aantal gebou 63[1]
Ontwikkel van Saab 340

Die Saab 2000 is 'n tweemotorige hoë spoed turboskroef aangedrewe vliegtuig gebou deur Saab. Dit is ontwerp om 50-80 passasiers te vervoer teen 'n kruissnelhied van 655 km/h. Produksie het plaasgevind in Linköping in die suide van Swede. Die eerste Saab 2000's het in Maart 1992 sy nooiensvlug voltooi en het sy lugwaardigheids sertifikaat gekry in 1994. Die laaste vliegtuig is afgelewer in April 1999, slegs 63 eenhede is gebou. Teen Julie 2018 was daar slegs 24 eenhede nog in gebruik.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "World Airliner Census". Flight International, Volume 184, Number 5403, 13–19 August 2013, pp. 40–58.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]