Saalvormige sleutelgatklipmossel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Saalvormige sleutelgatklipmossel
Dendrofissurella scutellum hiantula 003.jpg
Dendrofissurella scutellum hiantula
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(geen rang):
Superfamilie:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Dendrofissurella

Mclean and Kilburn, 1986
Spesie:
D. scutellum
Binomiale naam
Dendrofissurella scutellum
Mclean and Kilburn, 1986
Tipespesie
Patella scutellum, Gmelin, 1791

Die Saalvormige sleutelgatklipmossel (Dendrofissurella scutellum) is 'n klipmossel wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 4 cm lank. Alle ander sleutelgatklipmossels het 'n plat, ovaalvormige skulp met 'n gat in die middel. Hierdie spesie se skulp is saalvormig; dus wieg dit op 'n plat oppervlakte. Daar steek 'n sifon uit by die sleutelgat in die skulp waardeur die diertjie suurstofarme water uitspuit. Die diertjie leef in die lae tussengety- en benedegetysones.

Bron[wysig | wysig bron]