Sabrina Grdevich

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sabrina Grdevich
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Oktober 1971 (1971-10-07) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sabrina Grdevich (gebore 7 Oktober 1971) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A.I. Artificial Intelligence (2001), Secretary (2002), en Cake (2005), en in die televisiereeks Traders (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Washed Up
  • 2001: A.I. Artificial Intelligence
  • 2001: Mile Zero
  • 2001: Lola
  • 2002: Secretary
  • 2003: Hurt
  • 2005: Cake

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: Traders

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Thirty
  • 2005: A Friend of the Family

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1996: Maxwell Saves the Day
  • 1996: Jungle Boy
  • 1996: Swiss Family Robinson

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]