Saldanhaspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Saldanhaspeldekussing
Leucospermum tomentosum flower.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. tomentosum
Binomiale naam
Leucospermum tomentosum

Die Saldanhaspeldekussing (Leucospermum tomentosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit in die Sandveld van Hopefield tot Bokbaai voorkom. Die struik word 75 cm hoog en tot 3 m in omtrek. Die struik dra blomme van Junie tot November.

In Engels staan dit as die Saldanha pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]