Gaan na inhoud

Salif Keïta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Salif Keita
Salif Keita, Guanajuato, Mexico, 2015
Agtergrondinligting
Gebore12 Augustus 1949 (1949-08-12) (75 jaar oud)
Djoliba, Mali
Genresafro-pop, afro-beat en wêreld-musiek
Beroep(e)Sanger, komponis en musikant
Jare aktief1968-hede
EtiketteUniversal
Webwerfsalifkeita.artistes.universalmusic.fr

Salif Keïta (Djoliba, 12 Augustus 1949) is 'n sanger van Mali. Keïta word as die "goue stem van Afrika" beskryf. Hy is 'n albino en 'n direkte afstammeling van Sundiata Keita, die stigter van die Maliryk.

Diskografie

[wysig | wysig bron]
  • Soro (Mango, 1987)
  • Ko-Yan (Mango, 1989)
  • Amen (Mango, 1991)
  • Destiny of a Noble Outcast (PolyGram, 1991)
  • Folon (Mango, 1995)
  • Rail Band (Melodie, 1996)
  • Seydou Bathili (Sonodisc, 1997)
  • Papa (Blue Note, 1999)
  • Mama (Capitol, 2000)
  • Sosie (Mellemfolkeligt, 2001)
  • Moffou (Universal Jazz France, 2002)
  • The Best of the Early Years (Wrasse, 2002)
  • Remixes from Moffou (Universal Jazz France, 2004)
  • M'Bemba (Universal Jazz France, 2005)
  • La différence (Emarcy ,2009)
  • Anthology, 2011
  • Talé - Universal, Philippe Cohen-Solal, 2012

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]