Salmonsdam-natuurreservaat
Voorkoms
Salmonsdam | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Naaste dorp | Stanford |
Koördinate: 34°25′32.6″S 19°38′18.8″O / 34.425722°S 19.638556°O | |
Bestuursliggaam | CapeNature |
Die Salmonsdam-natuurreservaat naby Stanford is na kaptein Salmond, die kaptein van die HMS Birkenhead vernoem.[1] Die Britse troepeskip het op 26 Februarie 1852 by Danger Point naby Gansbaai in Suid-Afrika met die verlies van baie lewens vergaan.[2][3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 ISBN 978-1-77007-751-5
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ Ben Johnson. ""Women and Children First!"". Historic UK. Besoek op 9 April 2016.