Salone Nautico di Venezia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Salone Nautico di Venezia.svg

Salone Nautico di Venezia

Internasionale Sportbootskou van Venesië


10° Salone Nautico di Venezia.JPG

Venesië


Vlag van Italië Italië


Webtuiste
Salone Nautico di Venezia

Die Salone Nautico di Venezia is 'n internasionale sportbootskou wat sedert 2002 jaarliks in Junie in Venesië, Italië gehou word. Die skou van 2019 is tussen 18 en 23 Junie in die historiese skeepswerf Arsenale di Venezia gehou en het sy deure op 19 Junie vir die publiek geopen. Altesaam 43 werkswinkels en konferensies oor volhoubaarheid, ontwerp en tegnologie is aangebied. Die skou is daagliks deur 'n YouTube Livestream gedek en het sowat 27 000 besoekers gelok.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Media