Santa Ana, El Salvador

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Santa Ana
Munisipale Paleis van Santa Ana
Munisipale Paleis van Santa Ana
Ligging van Santa Ana op 'n kaart (El Salvador)
Santa Ana
Santa Ana
Koördinate: 13°59′N 89°32′W / 13.983°N 89.533°W / 13.983; -89.533Koördinate: 13°59′N 89°32′W / 13.983°N 89.533°W / 13.983; -89.533
Land Vlag van El Salvador El Salvador
Department Santa Ana
Stigting 1569
Regering
 - Burgemeester Mario Moreira
Oppervlak
 - Stad 400,01 km²  (157,5 vk m)
Hoogte 665 m (2 182 vt)
Bevolking (2007)
 - Stad 245 421
 - Digtheid 601,51/km² (1 557,9/vk m)
 - Stedelik 280 000
 - Metropolitaans 290 000
Webwerf: www.santaana.gob.sv

Santa Ana is die tweede grootste stad in die republiek van El Salvador naas San Salvador en is 73 km noordwes van San Salvador. Die klimaat is warm en stowwerig, maar die mere van El Salvador het 'n afkoelings effek. Suikerriet, koffie, boontjies, mielies, lemmetjies en rys word verbou in die omgewing.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 412.