Santiago de Cuba
Voorkoms
Santiago de Cuba | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 20°01′11″N 75°48′50″W / 20.01972°N 75.81389°W | |
Land | Kuba |
Provinsie | Santiago de Cuba |
Stigting | 1515 |
Gestig deur | Diego Velázquez de Cuéllar |
Oppervlak | |
• Stad | 1 023,8 km2 (395,3 vk. myl) |
Hoogte | 82 m (269,4,1 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 472 255 |
• Digtheid | 461,3/km2 (1 195/vk. myl) |
• Metro | 492 390 |
Skakelkodes | 53 22 |
Webwerf | santiago.cu |
Santiago de Cuba is met 'n bevolking van 472 255 die tweede grootste stad van Kuba ná die hoofstad Havana. Die stad is in die suide van die eiland aan die kus van die Karibiese See geleë en is in 1515 deur Spanjaarde onder Diego Velázquez de Cuéllar gestig.