Sarah Roemer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sarah Roemer
Geboortenaam Sarah Christine Roemer
Geboorte 28 Augustus 1984 (1984-08-28) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou (as actress)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Roemer (gebore 28 Augustus 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wristcutters: A Love Story (2006), Disturbia (2007), Hachi: A Dog's Tale (2009), en Fired Up! (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Wristcutters: A Love Story
  • 2007: Disturbia
  • 2008: Asylum
  • 2009: Hachi: A Dog's Tale
  • 2009: Fired Up!
  • 2009: Falling Up
  • 2010: Locked In
  • 2010: The Con Artist
  • 2014: The App
  • 2016: Manhattan Undying
  • 2018: Famous and Fatal
  • The Telling

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2010: The Event
  • 2012: Daybreak
  • 2013: Chosen

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2007: The Making of Disturbia

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]