Scarlett Byrne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Scarlett Byrne
Geboortenaam Scarlett Hannah Byrne
Geboorte 6 Oktober 1990 (1990-10-06) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scarlett Byrne (gebore 6 Oktober 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en in die televisiereeks Falling Skies (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince
  • 2010: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1
  • 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2
  • 2017: Skybound

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: Falling Skies

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2015: Sorority Murder

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]