Sei Shonagon
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sei Shonagon (Japannees: 清少納言) (c. 966–1017) was 'n Japannese skryfster en digteres wat veral bekend staan vir haar boek Makura no Soshi.[1] Sei Shonagon is in Kioto, Japan gebore aan intellektuele familie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sei Shonagon. |