Semmy Schilt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Semmy Schilt, ook bekend as Sem Schilt, (gebore 27 Oktober 1973) is 'n professionele Nederlandse skopbokser, gemengde martial artist, Ashihara karate praktisyn en vier keer (drie keer agtereenvolgende) K-1 World GP kampioen.